|
|
|  |
| WELKOM IN DIE WĘRELD VAN DIE HENNING FAMILIES | |
Deutsch
|
English
Welkom in die węreld van die Henning families węreldwyd!
Hoewel hierdie webwerf die eiendom van die Henning Familiebond van Suid-Afrika is, bevat dit gegewens oor die geskiedenis en geslagsregisters van Henning families in ander lande, waarvan ons besonderhede ontvang het.
Indien die Henning familie(s) van die land waar u woon, nie in die webwerf opgeneem is nie en u beskik oor genealogiese gegewens ten opsigte van hierdie familie(s), word u hartlik uitgenooi om hierdie gegewens deur te gee aan die Bondsekretaris van die Henning Familiebond van Suid-Afrika, ten einde dit in die webwerf opgeneem te kry. Sy besonderhede verskyn elders op hierdie bladsy.
Die Henning Familiebond word in stand gehou met donasies van goedgesinde mense wat die doelstellings van die Familiebond ondersteun (Lees asseblief die Grondwet van die Familiebond). U vrywillige donasie sal onder andere help om hierdie webwerf in stand te hou
| Kontak asseblief die Bondsekretaris: | Olivier Henning |
| Eposadres: olie4@henning.org
Posadres: Posbus 121, Villiersdorp, 6848, Suid-Afrika
Tel: (27)28 840 0113
|
Last Updated Monday, August 22 2011 @ 08:00 PM
|
|
|